http://wikiless.i2p/wiki/Wikipedia:Uitgesoekte_herdenkings/April?lang=af
Georges Pompidou 1739 – Hendrik Swellengrebel , die man na wie Swellendam vernoem is, word goewerneur van die Kaap en ook die eerste een wat in die Kaap gebore is. 1912 – Die RMS Titanic bots teen 'n ysberg op sy eerste vaart en sink teen 02:20 die volgende dag. 1962 – Georges Pompidou word eerste minister van Frankryk . 1981 – Die Columbia-ruimtependeltuig voltooi sy eerste toetsvlug suksesvol. 1986 – Die Verenigde State bombardeer Libië uit weerwraak vir Libië se ondersteuning van terrorisme teen die...